Meer oor pieter koen

Nicolaas Stephanus Snyman is op 28 Julie 1975 te Kaapstad gebore. Sy verhoognaam Nic Stevens is te danke aan die feit dat sy eerste CD in Engels was en in opdrag van sy platemaatskappy moes hy noodwendig 'n engelse naam hĂȘ.

Hy het egter oorgeskakel Afrikaans toe en het sukses behaal met treffers soos Jonkbly, Dis altyd lente en Toeter Skoeter.

Met sy lewenslustige optredes is hy immer gewild onder jonk en oud.

Deur die jare is hy genomineer vir verskeie toekennings en sy cd's is gereeld onder die top treffers.

ALBUMS

Pieter op

Pieter Koen

optrede skedule